Algemene kursusse
Hierdie kursus is slegs in Engels beskikbaar.
Ons algemene kursusse bestaan uit drie inleidende kursusse wat die grondslag lê vir ’n regsassistent se begrip van die reg en die formele regsomgewing waarin hy of sy sal funksioneer, naamlik:
- Module 1 - Legal practice
- Module 2 - South African law
- Module 3 - Practical legal skills
Practical tax advice to attorneys
Hierdie webinare is nie meer beskikbaar nie.
Die POPI-wet vir besighede
Hierdie seminaar word aangebied in samewerking met Sakeliga.
Beroepsgesondheid en Veiligheid
Hierdie seminaar is slegs in Engels beskikbaar.
Uniqueness of South African trusts - a webinar series
Hierdie webinare word slegs in Engels aangebied en is tans slegs as opnames beskikbaar.
Blitskursusse vir Kandidate
Hierdie kursusse word tans slegs in Engels aangebied.
Testamente en boedels - 'n webinaarreeks
Hierdie webinaarreeks is tans net as opnames beskikbaar.
×
Join Telegram group
×
Admission Application Template Pack
Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.
The template pack includes:
- A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
- A list of requisite annexures
- A template for the notice of motion
- A template for the founding affidavit
- A template for the supporting affidavit