Welkom by die Gawie le Roux Regsinstituut
Ons bied praktiese beroepsopleiding, opleiding vir die prokureurseksamens, en praktiese opleiding vir prokureurs en regsassistente aan.

PRAKTIESE BEROEPSOPLEIDING
Ons bied RPR-geakkrediteerde praktiese beroepsopleiding (PBO)-programme van 150 uur en 400 uur aan vir voornemende kandidaatprokureurs en kandidaatprokureurs onder kontrak. Jy kan die hele program aanlyn en van die huis af voltooi.

Opleiding vir prokureurseksamens
Ons bied kursusse en werkswinkels aan om prokureurs en kandidaatprokureurs by te staan in hul voorbereidings vir die Regspraktisynsraad (RPR) se eksamens. Ons kursusse is beskikbaar in drie verskillende studie-opsies, naamlik aanlynlesings, opnames en selfstudie. Sommige kursusse/werkswinkels word slegs in Engels aangebied.

Praktiese opleiding vir prokureurs
Ons bied opleiding aan oor gespesialiseerde onderwerpe aan, gemik op prokureurs, kandidaatprokureurs, en regsadviseurs wat in die regsafdelings van groot firmas of regeringsorganisasies werk. Sommige kursusse/webinare word slegs in Engels aangebied.
- Deeltitels - 'n Webinaartrilogie
- Testamente en boedels - 'n webinaarreeks
- Uniqueness of South African trusts - a webinar series
- Practical tax advice to attorneys
- Administration of deceased estates – two workshops
- Sectional titles - a webinar series
- The new rules of cross-examination
- Die fundamentele beginsels van effektiewe verhoortegnieke – vir prokureurs
- To apostille or not to apostille?
- Introduction to conveyancing
- Commissioner of oaths
- Trust deed – Can it be trusted?
- Wills - two workshops

Opleiding vir regsassistente
Ons bied verskeie praktiese opleidingskursusse aan, gemik op regsassistente en ondersteuningspersoneel. Sommige kursusse word slegs in Engels aangebied.
Join Telegram group
Admission Application Template Pack
Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.
The template pack includes:
- A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
- A list of requisite annexures
- A template for the notice of motion
- A template for the founding affidavit
- A template for the supporting affidavit