Praktiese opleiding vir prokureurs

Ons bied praktiese opleiding oor gespesialiseerde onderwerpe aan vir prokureurs en kandidaat-prokureurs, asook vir regsadviseurs wat in die formele regsomgewing werk.

Alle onderwerpe word deeglik gekeur en het bewese waarde vir die regsgemeenskap.

Ons onderskei tussen kursusse, werkswinkels, en webinare:

  • Kursusse word met tussenpose herhaal.
  • Webinare dek ad hoc-onderwerpe en word van tyd tot tyd aangebied.
  • Werkswinkels is korter as webinare en die handleidings is meer bondig as dié van webinare.  Werkswinkels behels 'n interaktiewe bespreking van praktiese gevallestudies wat in die werkplek van toepassing is en genoeg tyd word vir vrae en antwoorde toegeken.
Webinare / inligtingsessies
Werkswinkels

Komende webinare sal nog aangekondig word.

 
Unieke kenmerke van ons praktiese opleiding

Die unieke eienskappe van ons opleiding is die volgende:

  1. Dit is van onmiddellike praktiese waarde.
  2. Dit is op die regsprofessie gemik.
  3. Omvattende handleidings word saam met elke kursus of webinaar verskaf.
     
×

Join Telegram group

 
Select one or more group/s by pressing ctrl and clicking on the desired group/s you wish to join.
 
×

Admission Application Template Pack

Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.

The template pack includes:

  • A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
  • A list of requisite annexures
  • A template for the notice of motion
  • A template for the founding affidavit
  • A template for the supporting affidavit