Opleiding vir prokureurseksamens

Ons eksamenkursusse is goed bekend in Suid-Afrika en in Namibië. Sedert 1994 het ons al talle prokureurs en kandidaat-prokureurs gehelp om vir die akte-, notariële en raadseksamens voor te berei en dit te slaag.

Drie kursusse

Ons bied drie uitgebreide kursusse aan as voorbereiding vir die volgende eksamens:

Die doel van hierdie kursusse is om kandidate te help met voorbereiding vir hierdie eksamens.

Twee werkwinkels

Benewens bogemelde kursusse bied ons ook twee ‘afrondingwerkswinkels’ aan: 

  1. Werkswinkel vir die akteseksamen
  2. Werkswinkel vir die notariële eksamen

Die werkswinkels is vir kandidate wat reeds vir die eksamens voorberei het en byna gereed is om die eksamens af te lê.  Die werkswinkels is dus finale ‘afrondingskursusse’ vir hersieningsdoeleindes net voor die kandidate die eksamens aflê.

 
Algemeen

Al ons kursusse is uniek wat samestelling betref.  Dit is geloofwaardige kursusse wat die fynere punte van aktevervaardiging, notariële praktyk en die vier vakke van die raadseksamens dek en verduidelik.

×

Join Telegram group

 
Select one or more group/s by pressing ctrl and clicking on the desired group/s you wish to join.
 
×

Admission Application Template Pack

Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.

The template pack includes:

  • A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
  • A list of requisite annexures
  • A template for the notice of motion
  • A template for the founding affidavit
  • A template for the supporting affidavit