Beplanning en Opening van 'n Deeltitelregister

Attendance
Venue and language
Prys
R1 590,00

Sectional titles - a webinar trilogy - Recordings, Webinar 1 (recording)
Terms and Conditions

Bepalings en voorwaardes

  1. Handleidings word 'n paar dae voor die webinaardatum elektronies gestuur.

  2. Registrasie is voorwaardelik totdat ons 'n bewys van betaling ontvang het.

  3. Die vroeë registrasiefooi is slegs van toepassing indien die registrasievorm en die volledige betaling betyds ontvang word volgens die sluitingsdatums vir vroeë registrasie soos op die registrasievorm.

  4. Geen paaiemente of afbetalings word aanvaar nie.

  5. Die registrasiefooi geld per persoon. Indien meer as een persoon van dieselfde firma die webinaar wil bywoon, moet elkeen afsonderlik registreer. In so 'n geval, ontvang elke afgevaardigde 10% afslag.

  6. Registrasies sluit twee werksdae voordat die webinaar begin.

  7. As u binne twee werksdae na registrasie geen bevestiging van ons ontvang het nie, kan dit beteken dat iets verkeerd geloop het met die registrasie. Bevestig asseblief u registrasie by ons.

  8. In die geval van kansellasie meer as een week voor 'n webinaar, word 'n kansellasiefooi van R290 afgetrek van die terugbetaalbare bedrag wat aan u verskuldig is.

  9. Kansellasies moet skriftelik na annemarieatgawieleroux.co.za gestuur word.

  10. Gawie le Roux Regsinstituut behou die reg om enige kursus of webinaar te kanselleer indien daar nie voldoende belangstelling is nie of vir enige ander rede. In die geval van so 'n kansellasie, sal die registrasiefooi terugbetaal word.

Enquiries

Annemarie Westcott
Tel: (012) 361-1715 
E-mail: annemarieatgawieleroux.co.zarel="noreferrer" target="_blank"

Off
×

Join Telegram group

 
Select one or more group/s by pressing ctrl and clicking on the desired group/s you wish to join.
 
×

Admission Application Template Pack

Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.

The template pack includes:

  • A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
  • A list of requisite annexures
  • A template for the notice of motion
  • A template for the founding affidavit
  • A template for the supporting affidavit