Chamelle Jansen

Ek en my twee kollegas het die basiese diploma kursus bygewoon. Dit was vir ons baie interessant en lekker. Ons wil net hiermee vir julle sê dat dit baie goeie notas is. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die dame, Melissa Smit, wat die klas aangebied het was ook ongelooflik goed, vriendelik en geduldig met ons. Die gevallestudie is baie oulik. Julle het baie moeite gedoen om ons te leer hoe om ‘n lêer oop te maak met al die voorbeelde. Dit gaan definitief ons werk vorentoe baie makliker maak.

×

Join Telegram group

 
Select one or more group/s by pressing ctrl and clicking on the desired group/s you wish to join.
 
×

Admission Application Template Pack

Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.

The template pack includes:

  • A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
  • A list of requisite annexures
  • A template for the notice of motion
  • A template for the founding affidavit
  • A template for the supporting affidavit