Ek wil julle graag hiermee laat weet ek het my Notaris eksamen geslaag, die eerste probeerslag met ‘n 71%. (dit is die vyfste hoogste punt in die land).
Miljoene dankies aan jou en die die Gawie le Roux span wat met soveel professionaliteit hierdie kursus vir ons aangebeid het en geadministreer het.
Sal jy omgee om asseblief aan Erinda ook my miljoene dankies te stuur. Sonder haar “resepte” en passie om die werk en die eksamen aan te pak sou dit verseker ‘n moeilike taak gewees het en sou ek ook nie 71% kon behaal nie.
Uit my my hart uit DANKIE DANKIE DANKIE.