Dit was die eerste keer wat ek board exams geskryf het en ek het al vier vraestelle op een slag geskryf - en deurgekom! Mense het vir my gelag en gese ek is mal. Ek het hard geleer en julle klasse bygewoon. Danksy julle en Mnr van Stade se klasse, kan ek met trots se dat ek al 4 vraestelle geslaag het. Dit was senutergend, maar ek is julle ewig dankbaar. Julle is werklik awesome en ek weet nie hoe anders ek dit sou gemaak het as dit nie was vir Johan nie. Hy het die nodige tyd ingewerk en seker gemaak almal wat sukkel is gehelp en selfversekerd. Ek gaan beslis julle besonderhede opgee vir al my ander student-kollegas. You guys rock!
Drienie Roodt
×
Join Telegram group
×
Admission Application Template Pack
Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.
The template pack includes:
- A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
- A list of requisite annexures
- A template for the notice of motion
- A template for the founding affidavit
- A template for the supporting affidavit