Hanna Nortjé

Ek het die klasse vir al vier die vraestelle bygewoon. Komplimente aan julle instansie met die volledigheid van julle notas en opdatering daarvan na elke eksamensessie. Dan wil ek ook vir Johan sê dankie vir die manier waarop hy die kursus aanbied. My agtergrond van Boekhou is, om die minste te sê, beroerd... Ek het dit nie as vak op skool gehad nie, net daarmee te doen gekry vir my LLB by Unisa. Ek het dit op my vierde probeerslag deurgekom, net met 50%. Na die Boekhou prep klasse, dink ek verstaan ek dit vir die eerste keer. Ek sal verseker julle prep klasse vir Aktes en Notariëel ook bywoon sodra ek my toelatingseksamen geslaag het.

×

Join Telegram group

 
Select one or more group/s by pressing ctrl and clicking on the desired group/s you wish to join.
 
×

Admission Application Template Pack

Fill out this form to download your FREE copy of our template pack for the application to be admitted as legal practitioner.

The template pack includes:

  • A checklist for the application for admission in terms of the Legal Practice Act
  • A list of requisite annexures
  • A template for the notice of motion
  • A template for the founding affidavit
  • A template for the supporting affidavit